Monday 13 March 2017


NELSON ( Nels Michael & Gertruida)

 
 
 
  

 Getruida Brits is met Nels  Michael Nelson getroud op 6 Februarie 1943 en uit die huwelik is daar drie kinders gebore:

Maria Elizabetha “Marie” Bezuidenhout (nee Nelson)

Nels Michael Nelson
Aletta Elizabeth “Tokkie” Engelbrecht (nee Nelson)


Annetjie Nelson, “Marie” Bezuidenhout, Michael Nelson, “Tokkie” Engelbrecht
  
STERFTEKENNIS VAN NELS MICHAEL NELSON
 
 
 
 
 
 
 
 

NAGESLAG VAN NELS MICHAEL EN GETRUIDA NELSON
(Die drie kinders en hulle nageslag)

THEUNIS EN MARIA ELIZABETHA “MARIE” BEZUIDENHOUT (nee Nelson)


Theuns Bezuidenhout trou met Marie Bezuidenhout(29 Januarie 1944) en uit die huwelik word twee kinders gebore.
Gerda Bezuidenhout en “Nukkie” Bezuidenhout (31 Mei 1967)

Op 26 September 1987 trou Gerda met Basil Le Grange
 
Op 6 November 1993 trou “Nukkie” met Adelle Bezuidenhout
 

Familie op onderstaande foto
 
Verdere detail sal op ‘n latere geleentheid bygevoeg word

 
 

NELS MICHAEL EN “ANNETJIE” NELSON

 
Michael Nelson trou met “Annetjie” en uit hulle huwelik word daar twee seuns gebore.
Marko Nelson en Andre Nelson.
Verdere detail al op ‘n latere geleenheid bygevoeg word

 

PIETER EN ALETTA ELIZABETH “TOKKIE” ENGELBRECHT (nee Nelson)


Pieter Engelbrecht (20 Desember 1945) tree in die huwelik met Aletta Elizabeth “Tokkie” Engelbrecht (nee Nelson) gebore 16 Februarie 1951.
 Uit hierdie huwelik word daar twee kinders gebore.   Gerda Engelbrecht en Riaan Engelbrecht.
Gerda trou op 16 Januarie 1999 met  Lombard.
 
Riaan Engelbrecht  trou op 5 Januarie 2008 met Madie
 
Verdere detail al op ‘n latere geleenheid bygevoeg word
 

No comments:

Post a Comment