Wednesday 10 May 2017

BRITS JACOBUS (KOSIE) RINA

BRITS JACOBUS (KOSIE) EN RINA

Kosie Brits (my oom) was die seun van van J J Brits (My Oupa) en Maria Elizabeth Brits (nee Engelbrecht )

Kosie is later met Rina getroud en uit die huwelik is twee seuns gebore.  Kobus Brits en Corne Brits
Verdere detail sal verkry en bygevoeg word.


 
 
Kosie en Rina saam met vier van sy susters. Rina tweede van links.

MILLS MARA (BRITS)

MILLS MARA (BRITS)

 
Mara is die dogter van J J Brits (My Oupa) en Maria Elizabeth Brits (nee Engelbrecht )
 
 
Mara was getroud met Charles Mills.  Verdere detail sal verkry en bygevoeg word.
 
 
 
Mara saam met haar suster op haar 80 ste verjaardag.
 
 
Mara saam met haar susters, skoonsuster en broer
 
 


Tuesday 21 March 2017

CORNELIUS HENDRIK PETRUS “NEELS” BRITS RINA PETRO


CORNELIUS HENDRIK PETRUS “NEELS” BRITS


Cornelius Hendrik Petrus Brits (23 Oktober 19260 trou met Rina en uit die huwelik word twee seuns en twee dogters gebore.   Johan, “Pikkie” Maralize en Annemarie.

Hulle gaan egter deur ‘n egskeiding en later trou hy weer. Sy tweede vrou Petro het later  ook afgesterwe. Hy sterf ook op 5 November 2007. Beide sy seuns sterf in ongelukke.

 
Begrafnisbrief van "Neels" Brits
 
 

Verdere detail al op ‘n latere geleenheid bygevoeg word

 

Saturday 18 March 2017


JOHANNA WILHELMINA CHRISTINA "CHRISSIE” BADENHORST (NEE BRITS) 
Uit Haar huwelik met Lourens Petrus Badenhorst is  ses kinders gebore, een het jonk gesterf.

 
 
Kerklike Huweliksregister
 
Badenhorst Kinders
 
 
Elize Du Plessis (nee Badenhorst)    Lourens Badenhorst    Ina Swart (nee Badenhorst)  “Kosie” Badenhorst (sterf as baba)   Johanna “Tinkie” (nee Badenhorst)   Corrie Badenhorst

Verdere detail sal onder  Lourens Petrus Badenhorst II bepreek word

Monday 13 March 2017


NELSON ( Nels Michael & Gertruida)

 
 
 
  

 Getruida Brits is met Nels  Michael Nelson getroud op 6 Februarie 1943 en uit die huwelik is daar drie kinders gebore:

Maria Elizabetha “Marie” Bezuidenhout (nee Nelson)

Nels Michael Nelson
Aletta Elizabeth “Tokkie” Engelbrecht (nee Nelson)


Annetjie Nelson, “Marie” Bezuidenhout, Michael Nelson, “Tokkie” Engelbrecht
  
STERFTEKENNIS VAN NELS MICHAEL NELSON
 
 
 
 
 
 
 
 

NAGESLAG VAN NELS MICHAEL EN GETRUIDA NELSON
(Die drie kinders en hulle nageslag)

THEUNIS EN MARIA ELIZABETHA “MARIE” BEZUIDENHOUT (nee Nelson)


Theuns Bezuidenhout trou met Marie Bezuidenhout(29 Januarie 1944) en uit die huwelik word twee kinders gebore.
Gerda Bezuidenhout en “Nukkie” Bezuidenhout (31 Mei 1967)

Op 26 September 1987 trou Gerda met Basil Le Grange
 
Op 6 November 1993 trou “Nukkie” met Adelle Bezuidenhout
 

Familie op onderstaande foto
 
Verdere detail sal op ‘n latere geleentheid bygevoeg word

 
 

NELS MICHAEL EN “ANNETJIE” NELSON

 
Michael Nelson trou met “Annetjie” en uit hulle huwelik word daar twee seuns gebore.
Marko Nelson en Andre Nelson.
Verdere detail al op ‘n latere geleenheid bygevoeg word

 

PIETER EN ALETTA ELIZABETH “TOKKIE” ENGELBRECHT (nee Nelson)


Pieter Engelbrecht (20 Desember 1945) tree in die huwelik met Aletta Elizabeth “Tokkie” Engelbrecht (nee Nelson) gebore 16 Februarie 1951.
 Uit hierdie huwelik word daar twee kinders gebore.   Gerda Engelbrecht en Riaan Engelbrecht.
Gerda trou op 16 Januarie 1999 met  Lombard.
 
Riaan Engelbrecht  trou op 5 Januarie 2008 met Madie
 
Verdere detail al op ‘n latere geleenheid bygevoeg word
 

JOHANNES CHRISTOFFEL 'TAPS'  EN JOHANNA ALETTA "OUS" PUTTER

Johanna Aletta “Ous” Brits is later met Johannes Christoffel “Taps” Putter getroud en uit hulle huwelik is daar ‘n dogter gebore Marie van Rensburg (nee Putter)



 
 
Begrafnisbrief Johanna Aletta Putter
 

 

 

GERT EN MARIE VAN RENSBURG (nee Putter)

 
Marie van Rensburg trou met Gert van Rensburg en uit die huwelik word een seun gebore Johan van Rensburg.

Hy tree ook in die huwelik
 

Verdere detail al op ‘n latere geleentheid bygevoeg  word