Friday, 26 May 2017

SMIT WILLEM EN SARIE (Nee BADENHORST)

SMIT WILLEM EN SARIE (nee BADENHORST)

Sarie Badenhorst (Oudste dogter van LPF en Catharina Badenhorst) het met Willem Smit getrou en uit die huwelik is drie seuns gebore:
    
Mike Smit, Lourens (LPF) Smit, Willem Smit.

Van die bogenoemde familie is almal reeds oorlede behalwe Mike en Willem Smit.

Sarie Smit (nee Badenhorst) as jong dogter



Verdere detail sal later bygevoeg word.

No comments:

Post a Comment